Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919825540 | Published: December 1, 2003 |

Jagkonings

Jagkonings

Regular price R 300
Regular price R 0 Sale price R 300
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die twee jagters het besluit om hulle in of naby die jagveld te vestig. Vir mens en dier was Ghanzi 'n baie gesonde plek, maar dit het een groot nadeel gehad: om van daar by die groot Tebraveld te kom, moes hulle etlike dae lank deur 'n moeilike stuk dorsland sukkel.

In die somer was daar in die Tebraveld gewoonlik honderde panne vol reënwater, maar dan was die jagseisoen reeds verby - koors, perdesiekte en die tsetsevlieg het dan daardie groot wilds-paradys bewaak.

Von Moltke skets met hierdie geliefde jagherinneringe die wêreld van die Afrikaanse beroepsjagter. Die baasvertellers Jan Labuschagne en Ou Daan Robbertse verwoord die geesdrif waarmee hierdie jagters die onbekende ingevaar het.

Author J. Von Moltke

View full details