Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919825557 | Published: March 1, 2005 |

Veldsmanne

Veldsmanne

Regular price R 120
Regular price R 320 Sale price R 120
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die Angola-Boere was afstammelinge van die Dorslandtrekkers wat vir sewe jaar deur woeste en onbekende lande moes swerf voordat hulle die 'beloofde land' bereik het. In Angola was hulle enigste bronne van bestaan, behalwe boerdery, jag en transportry - en af en toe 'n kansie om as vrywilligers op een of ander ekspedisie teen opstandige swart stamme krygsdiens te doen.

Author J von Moltke

View full details