1
/
of
1
ISBN: 9781919825656 | Published: December 1, 2008 |
Naelstring
Naelstring
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Pieter Fourie
Regular price
R 60
Regular price
R 190
Sale price
R 60
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Met Naelstring deurbreek die bekroonde dramaturg Pieter Fourie opnuut die grense van sy oeuvre. Naelstring, vir die eerste keer in 2001 by die Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom opgevoer, belig die problematiek van transformasie in 'n nuwe Suid-Afrika en die soms fanatieke eise van swart bemagtiging. 'n Moeder weier om haar pasgebore baba se naelstring te knip. Die naelstring word egter veel meer as 'n biologiese realiteit.
Author Pieter Fourie
Share
