1
/
of
1
ISBN: 9781919825670 | Published: December 1, 2006 |
Die eensame graf by Mombolo
Die eensame graf by Mombolo
Author:G.D. van der Smit
Regular price
R 270
Regular price
R 0
Sale price
R 270
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die verhaal van Pieter van der Smit, sy vrou Martha en hulle kinders is nie bedoel om vinnig te lees en gou te vergeet nie. Dit is 'n verhaal van merkwaardige mense in moeilike omstandighede; 'n verhaal oor die voortdurende stryd om oorlewing.
In 1898 verlaat die 'Rouw Ollandertjie' Pieter van der Smit Nederland om vir Boerekinders in Transvaal te gaan skoolhou. Toe die Anglo-Boereoorlog 'n jaar later uitbreek, sluit hy by die Boeremagte aan.
Author G.D. van der Smit
Share
