Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919825700 | Published: December 1, 2002 |

Tussen duine gebore

Tussen duine gebore

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 30
Regular price R 210 Sale price R 30
Sale Out of print
VAT included.

De Wette het 'n groot deel van sy lewe in die buiteland deurgebring waar hy Afrika-literatuur bestudeer het, sowel as beampte van Verenigde Nasies in New York, Londen, Namibië, Kazakstan, Genève en Bonn. Hy het twee bundels gepubliseer. Sy derde bundel spreek van verblyf in die vreemde, van hunkering en terugkeer.

View full details