ISBN: 9781919825748 | Published: October 1, 2015 |
Die Vlieënde Ovambo en ander verhale van ou Suidwes
Die Vlieënde Ovambo en ander verhale van ou Suidwes
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
'n Boek met 28 stories oor "Suidwes" word hier vermaaklik en boeiend aangebied. Suidwes is 'n plek van avonturiers, jagters, Boesmans, bosveld, woestyn, plekke met lekker stories.
Meyer se stories gaan oor die Afrikaner boere wat in 1929 na die land gelok is van die Noordweste en Angola. Die oorlewendes van die Dorslandtrek is met vragmotors oor die Kunene, sonder enige besittings uit vrees vir longsiekte, na Gamkarab in die noorde van Suidwes gebring. Elkeen het 12 ongeleerde osse en koeie op skuld gekry. Die diere moes hulle mak maak om die waens te trek na die plase wat aan hulle toegeken sou word -- 'n braak stuk aarde van 7 000 ha tot 8 000 ha. Aan elkeen is 243100 geleen om 'n huisie op te rig.Daar is ook foto's van die Reo-vragmotors by Gamkarab. Dit is 'n stuk geskiedenis wat min mense ken.
Author E.T. Meyer
Share
