Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919825762 | Published: December 1, 2002 |

Goedsmoeds

Goedsmoeds

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 30
Regular price R 200 Sale price R 30
Sale Out of print
VAT included.

Goedsmoeds is 'n verkenning van die manier waarop die mens na sy wêreld kyk, die raaisels wat ons moet raai om dit waar te maak Sy werk is onder andere bekend vir die mens in die natuur (veral Namibië), en die mens se stryd om oorlewing en begrip. Van Rooyen is bekroon met die De Kat/Sanlam-prys sowel as die CNA-debuutprys vir sy roman, Die spoorsnyer, en met die M-Net-prys vir sy roman, Die olifantjagters.

View full details