1
/
of
1
ISBN: 9781919825793 | Published: December 1, 2002 |
My lied van die Niet
My lied van die Niet
Author:Fransi Phillips
Regular price
R 30
Regular price
R 210
Sale price
R 30
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Fransi Phillips se nuutste digbundel spreek van intense bewuswees van ons breekbaarheid.Dit is verse wat vlugtig soos die mens, broos soos 'n verdroogde blaar, net vir 'n oomblik in die lug hang voor dit weggevee word. Ligte versreëls wat gewigtige aansprake oor die werklikheid ironies ondermyn.
Elke gedig is 'n sonderlinge gesprek tussen poësie en filosofie.
Author Fransi Phillips
Share
