Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919825816 | Published: September 1, 2006 |

Van jagter tot wildliefhebber

Van jagter tot wildliefhebber

Regular price R 60
Regular price R 210 Sale price R 60
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

P.J. Schoeman se naam was vir geslagte Afrikaanslesers sinoniem met verhale waarin natuurkennis en natuurgevoeligheid saampraat. Vir diegene wat as jong lesers met Schoeman kennis gemaak het, sal die lees van hierdie hersiene heruitgawe 'n nostalgiese ervaring wees - 'n erfenis om aan vandag se jong lesers oor te dra, en hulle aan dié wat ná hulle sal kom.

Author P.J. Schoeman

View full details