Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919825823 | Published: December 1, 2003 |

Die punt van die swaard

Die punt van die swaard

Author:LJ Bothma
Regular price R 260
Regular price R 0 Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Charles Oertel bevind hom in 'n netelige posisie. Hy is 'n skatryk Vrystaatse boer en het sentimente jeens beide magte wat tydens die Anglo-Boereoorlog slaags raak. Bothma se noukeurige navorsing oor hierdie invloedryke man en sy nasate se lotgevalle tydens en na die oorlog bevestig geboekstaafde kennis maar bied ook nuwe inligting. Daarbenewens is dit 'n boeiende menslike verhaal wat die leser tot nadenke stem. Sou dit anders verloop het as dit nie vir die oorlog was nie? Keer die mens nie die punt van die punt van die swaard self op sy hart nie? Punt van die swaard was in 2005 op die kortlys vir die Louis Hiemstra-prys vir niefiksie.

Author LJ Bothma

View full details