Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919825847 | Published: December 1, 2007 |

Kalaharikind

Kalaharikind

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Kotzé loop met hierdie bundel herinneringe op sy kinderspore terug na die dorre noorde en sy mense, 'n lieflinghond wat in die duinestrate agterbly, 'n verharde pa, ontbering en uiteindelik: liefde.

Ons sien nie springbokke onder in die straat wei nie, ook nie swart karakoele wat in die blinkaargras loop nie want daar is niks. Net die droogte se spore op die rooi sand.

'Dit moet pragtig wees as die strate vol wuiwende gras staan en die duine groen is,' sê Alice.

View full details