1
/
of
1
ISBN: 9781919825885 | Published: December 1, 2002 |
Mimi
Mimi
Author:Johan van Rooyen
Regular price
R 185
Regular price
R 0
Sale price
R 185
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die gevierde sopraan Mimi Coertse vier op 12 Junie 2007 haar 75ste verjaardag. Hierdie feesbundel bevat huldigingstekste deur 31 bekendes in die kultuurwêreld, 'n omvattende opname van Coertse se optredes, 'n volledige diskografie asook foto's van die diva in haar kinderjare, hoogtepunte in haar roemryke loopbaan en haar lewe tuis. 'Mimi Coertse was dekades lank die bekendste sangnaam in die land, selfs by mense wat al beswaarlik 'n operahuis van binne gesien het.
Author Johan van Rooyen
Share
