Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919825953 | Published: February 1, 2002 | Soft Cover

Montanha in Zoutpansberg

Montanha in Zoutpansberg

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 100
Regular price R 300 Sale price R 100
Sale Out of print
VAT included.

Pater Joaquim de Santa Rita Montanha (ca.1806-1870), 'n Rooms-Katolieke priester van Inhambane, het in 1855-1856 'n Portugese handelsending na Zoutpansberg gelei. In opdrag van die goewerneur van Inhambane het hy sy ervaringe neergeskryf. Hierdie merkwaardige reisjoernaal is by afloop van sy reis as amptelike verslag ingedien en het sodoende bewaar gebly.

View full details