Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919906096 | Published: July 1, 2013 |

PracMaths Graad 4

PracMaths Graad 4

Author:JNM
Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die Graad 4 PracMaths boek dek die volledige CAPS kurrikulum soos voorgeskryf.
Die boek is opgedeel in 4 Kwartale en behandel die onderwerpe in die voorgeskrewe CAPS volgorde.
Die boek dien as 'n 'werkboek' wat beteken dat die leerders hul antwoorde in die boek kan invul. Die boek is ontwerp om as die leerder se 'primere' werkboek te dien, vir beide die klaskamer of tuis.
Elke boek is voorsien van 'n antwoordstel. Nie al die antwoorde is ten volle uiteengesit nie, daar is egter 'n kort antwoord voorsien vir elke vraag in die boek.

Author JNM

View full details