ISBN: 9781919906133 | Published: July 1, 2013 |
PracMaths Graad 6
PracMaths Graad 6
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die onderwerpe vir elke kwartaal word behandel in die volgorde, soos voorgeskryf in die 'CAPS' dokument.
Onderwerpe sluit in: Voorwerpe - Telgetalle - Getallesinne - Optelling en Aftrekking - Gewone Breuke - Tyd - Eienskappe van 2-D vorms - Datahantering - Getalpatrone - Vermenigvuldiging - Eienskappe van 3-D voorwerpe - Meetkundige patrone - Simmetrie - Deling - Desimale breuke - Inhoud (Kapasiteit) - Massa - Aansigte van voorwerpe - Transformasies - Temperatuur - Persentasies - Lengte - Omtrek, Oppervlakte en Volume - Die geskiedenis van maateenhede - Ligging en Rigting - Waarskynlikheid - Hersiening
Author JNM
Share
