ISBN: 9781919906157 | Published: November 1, 2013 |
PracMaths Graad 7
PracMaths Graad 7
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die onderwerpe vir elke kwartaal word behandel in die volgorde, soos voorgeskryf in die 'CAPS' dokument.
Onderwerpe sluit in:
KWARTAAL 1: - Telgetalle - Eksponente - Konstruksies - 2-D Vorms - Hersiening
KWARTAAL 2: - Gewone Breuke - Desimale Breuke - Persentasies en Finansiële Sake - Funksies en Verwantskappe - Omtrek en Oppervlakte - Buite-oppervlakte, Volume en Inhoud - Hersiening
KWARTAAL 3: - Numeriese en Meetkundige Patrone - Funksies en Verwantskappe - Algebraiese Uitdrukkings - Algebraiese Vergelykings - Grafieke - Transformasie Meetkunde - 3-D Voorwerpe - Hersiening
KWARTAAL 4: - Heelgetalle - Numeriese en Meetkundige Patrone - Funksies en Verwantskappe - Algebraïese Uitdrukkings - Algebraïese Vergelykings - Statistiek - Waarskynlikheid - Hersiening
Author JNM
Share
