ISBN: 9781919906171 | Published: November 1, 2013 |
PracMaths Graad 8
PracMaths Graad 8
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die onderwerpe vir elke kwartaal word behandel in die volgorde, soos voorgeskryf in die 'CAPS' dokument.
Topics include:
Kwartaal 1: - Telgetalle - Heelgetalle - Eksponente - Numeriese en Meetkundige patrone - Funksies en Verwantskappe - Algebraïese uitdrukkings - Algebraïese vergelykings - Hersiening
Kwartaal 2: - Algebraïese uitdrukkings - Algebraïese vergelykings - Konstruksies - Meetkunde van 2-D vorms - Meetkunde van reguit lyne - -Hersiening
Kwartaal 3 - Gewone breuke - Desimale breuke - Die Stelling van Pythagoras - Omtrek en Oppervlakte van 2-D figure - Volume en Buite-oppervlakte - Insameling, organisering en opsomming van data - Datavoorstelling - Interpretering van data - Hersiening
Kwartaal 4 - Funksies en Verwantskappe - Algebraïese vergelykings - Grafieke - Transformasie Meetkunde - Meetkunde van 3-D voorwerpe - Waarskynlikheid - Hersiening
Author JNM
Share
