ISBN: 9781919906195 | Published: October 1, 2013 |
PracMaths Graad 9
PracMaths Graad 9
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die onderwerpe vir elke kwartaal word behandel in die volgorde, soos voorgeskryf in die 'CAPS' dokument.
Onderwerpe sluit in:
Kwartaal 1: - Telgetalle - Heelgetalle - Gewone breuke - Desimale breuke - Eksponente - Numeriese en Meetkundige patrone - Funksies en Verwantskappe - Algebraïese uitdrukkings - Algebraïese vergelykings - Hersiening
Kwartaal 2: - Konstruksie van meetkundige figure - Meetkunde van 2-D vorms - Meetkunde - Die stelling van Pythagoras - Omtrek en oppervlakte van 2-D figure - Hersiening
Kwartaal 3: - Funksies en Verwantskappe - Algebraïese uitdrukkings - Algebraïese vergelykings - Grafieke - Buite-oppervlakte en volume - Hersiening
Kwartaal 4: - Transformasie Meetkunde - Meetkunde van 3-D voorwerpe - Datahantering - Datahantering - Datahantering - Waarskynlikheid - Hersiening
Author JNM
Share
