Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919992082 | Published: November 1, 2004 |

Handgemaak vir jou huis

Handgemaak vir jou huis

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 280
Regular price Sale price R 280
Out of print
VAT included.

Die skrywers deel hier met jou hulle hope ervaring met deeglik getoetste tegnieke en wys jou hoe om jou huis met oorspronklike en stylvolle bykomstighede mooi te maak. Die idees wat hulle bespreek dek verskeie ontwerpstyle sodat dit by jou bestaande dekor sal pas, van rustieke blomme tot minimalistiese wit, of ryk barok-kleure en -teksture.

View full details