Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781919992532 | Published: April 1, 2007 | Paperback

Kinders moet grense hê

Kinders moet grense hê

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 75
Regular price R 280 Sale price R 75
Out of print
VAT included.

Hierdie boek fokus op die beginsel dat almal gedy binne die geborgenheid van duidelike, konsekwente grense. Elke kind is by tye moeilik - uitdagend, uitputtend, irriterend en rebels. Dis ons taak as volwassenes om hulle reg te hanteer as ons gelukkige, selfversekerde kinders wil grootmaak.

Author Anne Cawood

View full details