1
/
of
1
ISBN: 9781920042011 | Published: December 1, 2006 |
Gebroke Sinne
Gebroke Sinne
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Stef Bos
Regular price
R 50
Regular price
R 210
Sale price
R 50
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Met sy nostalgiese songs het die Nederlandse sanger Stef Bos Suid-Afrikaanse gehore stormenderhand verower. Gebroke sinne is 'n versameling songs wat Afrikaanse poësie geword het. Eenvoudige, egte woorde wat tot die hart spreek. Hierdie hardeband digbundel is kleurvol en bekoorlik uitgegee met pragtige illustrasies deur die Kaapse kunstenaar Marriana Booyens.
Author Stef Bos
Share
