1
/
of
1
ISBN: 9781920042028 | Published: June 1, 2006 |
Ouhout
Ouhout
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Piet de Jager
Regular price
R 200
Regular price
R 0
Sale price
R 200
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die denkerfiguur wat op die omslag van Ouhout verskyn, is reeds 'n aanduiding dat hierdie bundel van lewenservaring spreek. Ouhout is Piet de Jager se debuutbundel en is die produk van jare se besinning oor die betekenis van simbole en dinge in die wêreld. Die resultaat is 'n versamelaarsbundel wat op menige boekrak tuishoort.
Author Piet de Jager
Share
