1
/
of
1
ISBN: 9781920134037 | Published: February 1, 2015 |
`n Kind bly `n kind
`n Kind bly `n kind
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Fantasi
Illustrator:Eve Tharlet
Regular price
R 40
Regular price
R 0
Sale price
R 40
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die twee padda-kinders is heeltemal alleen in die wêreld. Wat moet van hulle word?
Die lyster, die krimpvarkie en die mol is raadop. Maar gelukkig weet Mamma Muis wat om te doen, want ...'n kind bly 'n kind! 'n Simpatieke prenteboek oor skeiding, afskeid en 'n nuwe begin, en die waarheid dat alle kinders eenders behandel wil en moet word.
Author Fantasi
Illustrator Eve Tharlet
Share
