Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920134136 | Published: September 1, 2007 |

Droombos Kersvader se groot glips

Droombos Kersvader se groot glips

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Johann Strauss
Regular price R 60
Regular price R 0 Sale price R 60
Out of print
VAT included.

Daar is 'n gekraak van takke, 'n vreeslike slag toe dit die dik stam tref - en toe is dit doodstil.
Takke, blare en versiersels lê die wêreld vol en al wat jy hoor, is ou Knoetsboom se gekreun en gekraak. 'Eina, eina tog, my arm! Hô, hô ... ô, my kop ... waar is ek?' mompel 'n diep, growwe stem.

Author Annelize Bester

Illustrator Johann Strauss

View full details