Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920134204 | Published: July 1, 2007 |

Grieta die Klein Gansie

Grieta die Klein Gansie

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 150
Regular price R 0 Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Grieta, die klein gansie, is dikwels ingedagte. Sy droom van ander dinge terwyl die ander eendjies met gemak leer om te vlieg en te swem. Arme Grieta kry dit net nie reg nie ...en sy hou nie eers van swem nie! Maar miskien het hierdie snaakse klein gansie 'n talent wat almal anders ook kan geniet ... Daar is 'n lessie te leer selfs van diegene wat waggel op die maat van hulle eie musiek.

Author Eve Tharlet

View full details