1
/
of
1
ISBN: 9781920134211 | Published: April 1, 2007 |
Maar hy't dan meer as ek!
Maar hy't dan meer as ek!
Author:Stephanie Roehe
Regular price
R 40
Regular price
R 0
Sale price
R 40
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Fia en Fabie, die klein jakkalsies, baklei gedurig oor wie die meeste het om te eet. Hulle wil hulle mamma oortuig dat geen kind maklik sy goed met ander deel nie en gaan kuier by hulle bure. Maar by die Eekhoring-, Beer- en Takbokgesinne stry die kinders ook oor wie die meeste het! Dis eers as hulle twee baie honger muisies ontmoet dat Fia en Fabie besef 'n mens moet met ander deel ... uiteindelik wen jy ook iets!
Author Stephanie Roehe
Share
