Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920134259 | Published: March 1, 2007 |

Paddavissie word Groot

Paddavissie word Groot

Illustrator:Giuliano Ferri
Regular price R 150
Regular price R 0 Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Paddavissie gaan deur 'n klomp groot veranderinge so vroeg in sy jong lewe. Hy is baie hartseer as hy hoor dat hy sy wonderlike stertjie gaan verloor en hy hou niks van sy snaakse nuwe beentjies nie.
Die ouer paddas maan hom om net geduldig te wees, maar dis baie moeilik as alles om jou besig is om te verander. Hierdie boek is bied 'n deernisvolle, snaakse blik op wat dit beteken om groot te word.

Author Giuliano Ferri

Illustrator Giuliano Ferri

View full details