Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920134426 | Published: April 1, 2007 |

Gee my 'n drukkie!

Gee my 'n drukkie!

Author:Fantasi
Regular price R 40
Regular price R 0 Sale price R 40
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Klein Elvis se gróótste begeerte is om in iemand se arms toegevou te word.
Maar helaas - niemand wil vir die stekelrige klein krimpvarkie 'n drukkie gee nie!
Elvis dwaal deur die stad, die park en die hospitaal op soek na 'n drukkie.
Hy is byna moedeloos toe hy iemand hoor sê:
'Wil niemand vir my 'n soentjie gee nie?'

Dalk is hierdie nuwe vriend die antwoord op Elvis se eie wens:
'Gee my 'n drukkie, asseblief ...'

Author Fantasi

View full details