1
/
of
1
ISBN: 9781920134655 | Published: June 30, 2011 |
Stadsmusikante 3: Wolwe in Skaapsklere
Stadsmusikante 3: Wolwe in Skaapsklere
Author:Viktor Shatunov
Illustrator:Viktor Shatunov
Regular price
R 40
Regular price
R 0
Sale price
R 40
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die Broeders Wolf is sowaar 'n ander spul! Maar die stadsmusikante laat hulle nie so maklik uitoorle nie! Kat kry snuf in die neus toe drie 'skape' met lang sterte aan skaapboudbene sit en smul. Hulle sit die bende agterna ... Is hulle te laat om Baron van Beesbulk te red? Gaan die broers Kloue, Slagtand en Kwyl hierdie keer seevier?
Author Viktor Shatunov
Illustrator Viktor Shatunov
Share
