1
/
of
1
ISBN: 9781920134693 | Published: June 1, 2009 | Hardcover
Ek lees self: Repelsteeltjie
Ek lees self: Repelsteeltjie
Author:Dale Blankenaar
Illustrator:Dale Blankenaar
Regular price
R 60
Regular price
R 0
Sale price
R 60
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Dié buitengewone boekies is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle eerste leeservaring. Ons uitstekende nuwe kunstenaar, Dale Blankenaar se speelse, tong-in-die-kies illustrasies is die perfekte lokmiddel om kleintjies blitsig leesverlaaf te maak.
Author Dale Blankenaar
Illustrator Dale Blankenaar
Share
