Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920134983 | Published: June 1, 2013 |

Bella Beer - 'n Liggie vir Pappa

Bella Beer - 'n Liggie vir Pappa

Author:An Melis
Illustrator:An Melis
Regular price R 150
Regular price R 0 Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Bella Beer en Pappa kyk na die sterretjies. Kyk net al die liggies in die donker. Toe slalpenstyd kom, wil Bella nie slaap nie. Bella is bang vir die donker. Pappa sê vir Bella dat die sterretjies heelnag skyn. Maar Bella kan nie die sterretjies van haar bed af sien nie. Ha! Wag so 'n bietjie, Pappa maak 'n plan!

Author An Melis

Illustrator An Melis

View full details