Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920134990 | Published: December 1, 2010 |

Sprokies voor slapenstyd

Sprokies voor slapenstyd

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Francois Ruyer
Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Ken jy die vehaal van Snoekie die snuffelkonyn, die krimpvarkie wat eers donsvarkie was of die vreemde maar spesiale ouma-heks, Amalia? Nie? Maak dan dadelik Sprkies voor Slapenstyd met Francois Ruyer se skitterende illustrasies oop en geniet die mooiste sprokies ... Maak kennis met besondere mense en skattige diertjies, en laat jou meevoer op 'n wonderlike reis oor berge en dale, dwarsoor woude, stede en selfs hoog in die lug.

View full details