Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920188351 | Published: October 1, 2011 |

Spitstyd

Spitstyd

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 170
Regular price Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Wilhelm Jordaan se stukke is weeklikse pitkos vir duisende koerantlesers. Die akademikus se verwondering aan die lewe en sy wye verwysingsraamwerk inspireer joernaliste, skrywers, teoloe, akademici en duisende ander wat oor dekades heen sy rubrieke in Beeld en Die Burger versamel het. Spitstyd verskyn na versoeke uit vele oorde.

View full details