1
/
of
1
ISBN: 9781920188450 | Published: October 1, 2013 |
Lothar Neethling 'n lewe vertel
Lothar Neethling 'n lewe vertel
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Annette Jordaan
Regular price
R 250
Regular price
Sale price
R 250
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Bevat 'n volledige naamlys van al die Duitse weeskinders van 1948 met hul geboorte en aanneemvanne. 'n Duitse weeskind word deur 'n vurige Afrikaner-Nasionalis aangeneem en presteer as 'n briljante wetenskaplike. As hoof van die Polisie se forensiese laboratorium moet hy hom uiteindelik verweer teen bewerings dat hy gif verskaf het om 'n anti-apartheidsaktivis te vermoor. 'n Sober biografie deur 'n akademikus en skrywer wat jare later eers uitgevind het Lothar is nié haar biologiese broer nie.
Author Annette Jordaan
Share
