Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920188467 | Published: September 1, 2014 |

Paaie vir die deurtog

Paaie vir die deurtog

Regular price R 147
Regular price R 0 Sale price R 147
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Willem van Toorn (1935) is 'n gevestigde Amsterdamse skrywer van gedigte, verhale, romans en essays. Sy gedigte is helder en toeganklik, maar tog nie eenvoudig nie, en gaan oor dinge wat alle mense ná aan die hart lêrens. Sy werk word beskryf as direk en gestroop, maar tog vol menslike warmte. Van Toorn beskou graag sy onderwerpe van verskillende kante. Daarom hou hy van reekse en siklusse en gebruik ook dikwels verhale in sy poësie. Dit beteken nie dat hy 'n storie vertel in sy gedigte nie - daar is net 'n onderliggende verhaal wat die gedigte saambind. Onder die uiterlike en agter dit wat ons sien, skuil herinneringe, die verlede en baie verhale wat alles ingewikkeld, maar ook ryk en misterieus, maak.

View full details