Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920188498 | Published: July 17, 2015 |

Die roem en die rou

Die roem en die rou

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:At Van Wyk
Regular price R 202
Regular price Sale price R 202
Out of print
VAT included.

Uitgesoekte verhale van 'malheid of dapperheid' uit die grensoorlog, waarvan party wil vergeet, terwyl baie hul heel beste gegee het. Dis ervarings van lewe en dood, deurweef met humor, ironie, tragiek en patos. In Die roem en die rou - stories agter Honoris Crux bring die bekende historikus onmisbare getuienis byeen uit 'n nasie se verlede.

Author At Van Wyk

View full details