Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920188511 | Published: March 1, 2016 |

Die Taal van Been

Die Taal van Been

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 99
Regular price Sale price R 99
Out of print
VAT included.

Die taal van been is 'n roman oor gewone mense se strewe en verlies en die onthutsende werklikheid wat onder die oppervlak skuil. Dis tegelyk 'n speurverhaal met 'n politieke ondertoon, die storie van 'n kunsdosent wat haar werk deur regstellende aksie verloor en 'n eiesoortige liefdesverhaal . Uiteindelik gaan dit egter om veel meer.

View full details