Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920188542 | Published: April 25, 2019 | Paperback

P.G. du Plessis - Hy was 'n rukkie pagter hier

P.G. du Plessis - Hy was 'n rukkie pagter hier

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:SAAWK
Regular price R 315
Regular price R 350 Sale price R 315
Out of print
VAT included.

P.G. du Plessis was 'n bekende televisiepersoonlikheid, skrywer, dramaturg, koerantredakteur en akademikus. Die essays in hierdie bundel belig verskillende kante van sy menslikheid, en sy veelsydige kunstenaarskap wat met die Hertzogprys bekroon is. Dis fassinerende leesstof en 'n ryk bron vir navorsers.

View full details