Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920217051 | Published: November 1, 2008 |

Fotogids tot bome van Suider-Afika

Fotogids tot bome van Suider-Afika

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 360
Regular price R 0 Sale price R 360
Out of print
VAT included.

Suider-Afrika het 'n merkwaardig ryke verskeidenheid bome; hierdie indrukwekkende plante is dominant in verskeie plantegroeitipes, bied skuiling en voedsel aan 'n menigte organismes en is ook van baie groot praktiese waarde vir mense. Hoewel geen twee bome identies in vorm is nie, kan die meeste spesies maklik op grond van subtiele verskille in vertakkingspatroon en loofkenmerke uitgeken word.

View full details