Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920217235 | Published: September 1, 2009 |

10 uit 10 Tuinmaak reeks 05: Voeding vir jou tuin

10 uit 10 Tuinmaak reeks 05: Voeding vir jou tuin

Author:Reg Botha
Regular price R 45
Regular price Sale price R 45
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Voedsame grond is die basis waarsonder geen tuinier sukses kan behaal nie. Die tuinier moet die samestelling van tuingrond verstaan en weet hoe en wanneer om kompos, organiese en anorganiese voeding toe te dien. Daarna moet die kwaliteit bestuur en beskerm word om te voorkom dat die kosbare grond uitgeput word. Voeding vir jou tuin kan sorg vir 'n pragtige tuin - natuurlik nie sonder jou as entoesiastiese tuinier nie!

Author Reg Botha

View full details