1
/
of
1
ISBN: 9781920217259 | Published: September 1, 2009 |
10 uit 10 Tuinmaak reeks 06: Skadelike insekte in jou tuin
10 uit 10 Tuinmaak reeks 06: Skadelike insekte in jou tuin
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Reg Botha
Regular price
R 45
Regular price
Sale price
R 45
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Sommige insekte is welkome besoekers in jou tuin, maar die skadelikes kom ook ongenooid. Daarby betrap die swamme jou ook onverhoeds en, ai, die ewige onkruid! Hoe nou gemaak, want 'n verantwoordelike tuinier dien nie sommer lukraak insek- en plaagdoders op groot skaal toe nie? Wat van die res van jou tuin? Gelukkig is daar vir elke tuinier 'n oplossing in Skadelike insekte en siektes in jou tuin.
Author Reg Botha
Share
