Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920217648 | Published: January 1, 2017 |

Vratjievrugbliksembos en ander Magaliesbergbome

Vratjievrugbliksembos en ander Magaliesbergbome

Regular price R 445
Regular price R 0 Sale price R 445
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die eerste volledige streekgids oor die inheemse bome wat in die Magaliesberg voorkom.
Beskrywing van meer as 170 spesies inheemse bome wat in die Magaliesberg voorkom georden volgens FSA-nommer
Familie- en genusbekrywings van die boomspesies
Oorsprong en verklaring van wetenskaplike name en die beskermingstatus van bome
Afrikaanse streekname wat 'n ryk taal- en kultuurerfenis verteenwoordig
Boomname in Afrikaans, Engels en / of in Setswana of isiZulu
Meer as 350 kleurfoto's
Interessante boomstories, ekologiese inligting en allerlei nuttige praktiese wenke oor die gebruik en aanwending van inheemse bome
Opgedateerde wetenskaplike en gewone name.

OMVANG: 416 bladsye
FORMAAT: 210 x 148 mm
Hardeband, volkleur

Author Naas Grové

View full details