1
/
of
1
ISBN: 9781920268329 | Published: September 1, 2010 |
Kinders moet oumas en oupas hê
Kinders moet oumas en oupas hê
Author:Anne Cawood
Regular price
R 75
Regular price
R 200
Sale price
R 75
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die lewe eindig nie wanneer jou kinders die huis verlaat en met hul eie gesinne begin nie - dit betree net 'n nuwe en opwindende fase. In hierdie boek gee Anne Cawood, ouerskapkenner en self 'n ouma van etlike kleinkinders, wyse raad aan grootouers wat hierdie wonderlike lewensfase betree of reeds daar is, met haar uitgebreide praktyknotas as basis. Oupas en oumas speel 'n geweldige groot rol in die lewens van die nuwe generasie - hulle eie kinders sowel as hulle kleinkinders s'n.
Author Anne Cawood
Share
