1
/
of
1
ISBN: 9781920268817 | Published: April 1, 2011 |
Gelukkige brein
Gelukkige brein
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Pierre van der Spuy
Regular price
R 99
Regular price
R 300
Sale price
R 99
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Ons ken almal mense wat gelukkig bly, ongeag of hulle reusesukses smaak, of pynlike rampe in die gesig staar. Die rede? Hulle brein het 'n kern van stabiliteit en optimisme. 'n Gelukkige brein bied omvattende, praktiese riglyne oor wat hierdie mense elke dag doen om hulle menslike brein te versterk.
Author Pierre van der Spuy
Share
