Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920289249 | Published: August 1, 2010 |

Sakgids tot Soogdiere van Suider-Afrika

Sakgids tot Soogdiere van Suider-Afrika

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 195
Regular price R 0 Sale price R 195
Out of print
VAT included.

Sakgids tot Soogdiere van Suider-Afrika is 'n handleiding tot meer as honderd soogdierspesies - van die groot katte tot muise en vlermuise. Elke inskrywing bevat 'n gedetailleerde beskrywing met: Duidelike, volkleurfoto's; inligting oor identifisering, subspesies, massa, hoogte, vokalisasie, ouderdom, habitat, gewoontes, kos, voortplanting en verskille tussen die geslagte. Besonderhede van ander spesies waarmee die soogdier verwar kan word.

Author Burger Cillie

View full details