Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928363231 | Published: July 3, 2026 | Paperback

Sakgids tot voëls van Suider-Afrika (Hersiene 6de Uitgawe)

Sakgids tot voëls van Suider-Afrika (Hersiene 6de Uitgawe)

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 195
Regular price R 0 Sale price R 195
Out of print
VAT included.

Vir sowel die beginner as die meer ervare voëlkyker is die kompakte klein gids die antwoord. Die titel bevat die volgende aspekte: Pas in jou hempsak; prakties en gebruikersvriendelik; meer as 400 voëlsoorte; uitstekende kleurfoto's; kleurvariasies aangedui; logiese indeling van voëlgroepe; bondige biologiese inligting; Afrikaanse en Engelse name; Suider-Afrikaanse voëlnommers; verspreidingskaarte volgens die nuwe voëlatlas.

View full details