ISBN: 9781920289744 | Published: February 1, 2012 |
Arende van Afrika
Arende van Afrika
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Couldn't load pickup availability
Hierdie boek is 'n vertoonvenster vir die arende van Afrika met gevoelvolle teks en boeiende fotografie. Volkleurfoto's van al die 26 arendspesies wat op die vasteland van Afrika voorkom - 'n eerste in die geskiedenis van die boekwese. Feite belaaide maar leesbare spesiebeskrywings. Spesiale essays, in woorde en foto's, oor die jag, die broei-siklus, die arend se dag en die arend se wereld. Arendname in Afrikaans, Engels, Frans, Duits, Spaans, Swahili, Tswana, en Zoeloe. Verspreidingskaarte, afmetings, globale bewaringstatus. Onderhoudende staaltjies oor die skrywer se ervarings in die veld.
Author Johann Knobel
Author Alan Kemp
Share
