Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920290610 | Published: July 1, 2010 |

As die dood intree

As die dood intree

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

'N PRAKTIESE HANDLEIDING
Beskik u oor min of geen kennis om self 'n geliefde familielid se begrafnis en/of verassing te reël?
Is u in die verlede deur 'n ondernemer uitgebuit? Begrafnis en verassingonreëlmatighede word skerp deur die skrywer aangespreek.
Talle tergende vrae veral ten opsigte van verassing word vir die eerste keer DUIDELIK en met die WAARHEID beantwoord.
Wetlike bepalinge word deurgaans volledig in die handleiding uiteengesit.

Author Johan Green

View full details