Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920290887 | Published: September 1, 2015 |

John Newton Kaptein van 'n Slaweskip

John Newton Kaptein van 'n Slaweskip

Regular price R 65
Regular price Sale price R 65
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

John het gestaan en kyk hoe van die grootste golwe wat hy nog ooit gesien het, teen die skip gebreek het. Daar was skaars 'n tree tussen die lewe van die jong kaptein van die slaweskip en die dood en hy het dit wel deeglik besef. Maar sy paniek en vrees het hom net aan homself laat dink; nie 'n enkele gedagte aan die honderde mans, vroue en kinders wat in die buik van die skip vasgeketting was nie. Maar die Here het nog steeds sy gebede gehoor asook dié van die mense wat in hulle smart gepleit het om genade en regverdigheid. Dieselfde man wat hulle as slawe verkoop het, sou kort voor lank dié een wees wat vir hulle vrylating sou veg. John Newton was een van die slawehandelaars wat die ergste onreg teen die mense van Afrika gepleeg het; hy het die oseane deurkruis om geld uit hulle ellende te maak maar uiteindelik is sy eie lewe verander en hulle s'n ook.

Author Irene Howat

View full details