Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920297848 | Published: June 1, 2012 |

Fisiese Wetenskappe 3 in 1 Graad 10

Fisiese Wetenskappe 3 in 1 Graad 10

Regular price R 380
Regular price R 0 Sale price R 380
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hierdie studiegids verskaf 'n stewige basis vir Graad 11 en 12 Fisiese Wetenskappe.

Die gids is in ONDERWERPE ingedeel en bevat:

Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde
Oefeninge & Eksamenvrae
Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings & handige wenke
Die leerder word stap vir stap deur die teorie, tegnieke en basiese konsepte van hierdie uitdagende vak geneem.

Die formaat is so ontwerp om die leerder deur die noodsaaklike beginsels te lei sodat meer komplekse probleme daarna met selfvertroue aangepak kan word.

Die duidelike kernnotas en gegradeerde vrae voldoen aan die vereistes van die KABV-kurrikulum en verseker dat leerders elke onderwerp in die geheel verstaan.

View full details